Produksie 2017

Kultuur



In 2017 poog ons om ons Kultuuraktiwiteite uit te brei en 

vir soveel as moontlik leerlinge 'n geleentheid

 te gee om deel te neem.


Bo en behalwe die normale inskrywings vir die Kunsfees

 rakende voordrag en skeppende kuns, gaan ons ook

 'n Junior en Senior Spreekkoor inskryf.


Tydens ons kultuuraande op 26, 27 en 28 September 2017 gaan die

 Toneelgroep, Spreekkore, Koor en Gr.R tot Gr.7 dansgroepe optree.


Kultuuroefentye:

Dansgroepe:  Gr.1 Maandae 13:00-13:45
  Gr.2 Woensdae 13:30-14:00
  Gr.3 Woensdae 14:00-14:30
  Gr.4 Maandae 15:00-15:30
  Gr.5 Woensdae  14:30-15:00
  Gr.6 Maandae 14:00-14:30
  Gr.7 Maandae 14:30-15:00
       
Koor:   Woensdae 15:00-16:00
       
Spreekkoor: Gr.1-3 Maandae  13:45-14:15
  Gr.4-5 Maandae 14:00-15:00
  Gr.6-7 Woensdae 14:00-15:00