Redenaars

2021


Soos elke jaar het elke leerder die kans gehad om in die Tale periode deel te neem aan die Redenaars.

In elke graad is drie leerders gekies om aan die skool se Redenaars deel te neem.  Tydens die aand is na 

pragtige toesprake geluister.


Dit is Dagbreek se eerste jaar wat ons aan ATKV redenaars gaan deelneem. 

Baie sterkte aan die leerders.  Hou daggies se naam hoog.


Redenaarswenners Gr.1

Johnny Rudolph (87.5%); Lemè Pretorius (86,5%); Kimaine Baptiste (77%); Jayden Botes (76%)

Redenaarswenners Gr.2

Jaco Stander (84%); Tjaart v.d. Schyff (76%); Chehanzè Kruger 

Redenaarswenners Gr.3

     Lehanè Mey (80,5%); Reuben Dercksen (80,5%); Mieke v.d. Berg (80%) 

Redenaarswenners Gr.4

Sunè Rudolph (88%); Katrien Havenga (77%); Mia Long (74%)

Redenaarswenners Gr.5

Arian Victor (85%); Andrea Coetzee (73%); Rico Strydom (75,5%)

Redenaarswenners Gr.6

Mieke Pretorius (91%); Junnè Kühn (82%); Abbi-Gail Breytenbach (75%)

Redenaarswenners Gr.7

Zak Pieterse (92%); Gerdian Erasmus (89,5%); Tiaan Prinsloo (82,5%)