Revue

 Revue sal nie in 2016 aangebied word nie, dit word vervang met Kultuuraande.

 

2015

 Tema vir 2015: Intemporelle  (Tydloos)

Hierdie jaar se revue beloof om weer kleurvol en aanskoulik te wees.


  • Ons het 5 groepe wat baie hard oefen vir ons jaarlikse optrede.
  • 29 September  2015 - 1 Oktober 2015
  • Oudisies het reeds gesluit.
  • Gelde betaalbaar: Gr.1 & 2 ~  R450

                                  Gr.3 & 4 ~  R450

                                  Gr. 5 & 6 ~ R500

                                  Gr. 6 & 7 ~ R500

 Oefentye:

Gr. R  Dinsdae en Donderdae 12:45-13:15  
Gr.1 en 2 Maandae en Woensdae 13:00-13:45 Annelie Els, Charissa Niemand, Chrizelda Dawson
Gr. 3 en 4 Woensdae 13:45-15:15 Mia Troskie, Lilla Aucamp, Charlene Visser,Simone Foxcroft
Gr. 5 en 6 Maandae 13:45-15:15 Judy Diamond, Jo-Anne Lewis, Lumeri Venter, Antoinette vd Walt, Stefni Moscos
Gr. 7 Maandae 15:15-16:30 Ronel Correia, Luzelle van Rooyen, Shane van Zyl, Chanel Prinsloo