Atletiek

2019

Daggies Kampioenskappe: 

Junior Victrix: Mikayla Smit

Junior Victor: Rikus Rademeyer

Senior Victrix: Ané du Preez

Senior Victor: Kgau Mokone

Hekpoort: 

Vriendskaplike byeenkoms: Dagbreek atlete presteer baie goed.

Fochville byeenkoms:

Ons neem vriendskaplik deel teen Fochville en RAM.

Inter Laerskool Westfields

Dagbreek kry 33 plekke.

Junior Victrix: Mikayla Smit

Beste Veldatleet (Seuns): Zak Pieterse

Beste Veldatleet (Dogters): Rozalunne Moss

Merafong:

22 atlete neem deel en kry plekke om verder deel te neem.

D2 Atletiek by Hoërskool Noordheuwel:

Dis strawwe kompetisie en slegs Mikayla Smit hardloop 'n plek vir

die volgende byeenkoms.

Gauteng Kampioenskappe:

Mikayla Smit verteenwoordig dagbreek, maar val ongelukkig uit.


Baie geluk aan al ons atlete wat so mooi presteer het.