Gholf
Ockie Brits bied gholflesse aan vir belangstellende kinders by die Goldfields-West gholfbaan.
Daar is Saterdae tussen 8:00 en 12:00 gholfklinieke en oefensessies.
Een maal per maand is daar juniorkompetisies.
Belangstellendes kan gerus vir Okkie kontak by 082 850 7966 of Goldfields-West gholfbaan
by 018 0112910.

