Rugby
2019
Laerskool Dagbreek spog met twee rugbyvelde. Die skool het die besluit geneem om in
'n sterker liga in te skryf, aangesien dit beter kompetisie sal wees vir ons seuns.
Oefentye vir die 2019 seisoen:
o/6 |
Dagbreek |
Maandae en Woensdae |
12:30-13:30 |
|
|
|
|
|
|
|
|
o/7 |
Dagbreek |
Maandae en Woensdae |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
o/8 |
Dagbreek
Welpies |
Dinsdae en Donderdae |
17:00-18:00 |
|
|
|
|
|
|
|
|
o/9 |
Dagbreek |
Dinsdae en Donderdae |
14:00-15:30 |
|
|
o/10 |
Dagbreek |
Dinsdae en Donderdae |
14:00-15:30 |
|
|
o/11 |
Dagbreek |
Dinsdae en Donderdae |
14:00-15:30 |
|
|
2de Span |
Dagbreek |
Dinsdae en Donderdae |
14:00-15:30 |
|
|
1ste Span |
Dagbreek |
Dinsdae en Donderdae |
14:00-15:30 |
|
|
|
|
|
|
|
|
Die rugbyorganiseerder by die Welpie rugby is Celesté Muller en by Dagbreek rugby Mnr. Frik van Deventer.
Prestasies:
Laerskool Dagbreek het 'n goeie rugby seisoen beleef.
Die o/09 span dring deur na die kwart-finale van die Goue Leeus.
Mnr. Ruan de Koker se o/9 span het uitstekend gespeel, maar het ongelukkig in die kwart finale by die
Goue Leeus wedstryd uitgeval.