Tennis

 2019

 

Me. Esjoné Groenewald en Mnr. Chris Ferreira is die tennisafrigters by ons skool en daar is baie van ons leerders betrokke by die tennisklub en afrigting.

Die tennisspanne het hierdie jaar aan die Krugersdorpliga (D2 liga) deelgeneem.  Die o/13 dogter het die liga gewen en die o/13 seuns was naaswenners. Die o/11 seuns het 3de plek verower.

Tydens die D2 proewe is Nianell Wilke opgeneem in die o/13 span, waar sy aan die Winterspele deelgeneem het.

 

Tennis Akademie

 

Chris Ferreira Tennis Skool

            Professionele tennis afrigting vir alle ouderdomme.

        Groep afrigting.



       
    Vakansieklinieke en toernooie.

        Navrae: Chris Ferreira 083 780 4726